Sosiale Media
Welkom by jou SA Broking Sosiale Media Aflaaiblad – jou een plek om gereedgemaakte bemarkingsprente af te laai en te gebruik op sosiale platforms.
Hoe werk dit?
Die kort video wys jou presies hoe om die bemarkingsmateriaal af te laai en te gebruik.
2. Klik op “Download”
Een klik neem jou direk na Canva waar al die prente is.
COPYRIGHT © 2025 SA Broking Services. ALL RIGHTS RESERVED.